Die Ligbron "Liggie" word aangesteek deur die Hoofleiers.
Ligbron Akademie vir Tegnologie se gr.8 leerling het dié week hul Groentjieskonsert aangebied met die tema “Om die wêreld”. Hulle is ná afloop van die konsert met die simboliesie aansteek van kerse as volwaardige Liggies verwelkom.
Mnre. Andries Schambriel en Johan Weldon in Suid-Dakota.
Councillors, ward committees and residents attended the consultation meeting.
Mr Cyril Gwiji (Govan Mbeki municipal Speaker) at the Municipal Dermacation Board of South Africa’s consultation meeting.
Messrs Freddy Nkambule (MMC for Community Services) and Robert Mashiane (regional manager) at the Municipal Demarcation Board of South Africa meeting.
Me. Marthie le Roux wys hoe sy ’n hangertjie met ’n tolletjie brei.
Die hangertjie.
Dr. Leon Pelser se foto, Serious Teamwork, was die beste in die voorgeskrewe onderwerpafdeling tydens die Hoëveldse Fotografieklub se maandelikse byeenkoms.
Me. Lize Hill se foto, Catch the Bat, was een van die wenners by die Hoëveldse Fotografieklub se byeenkoms.
Mnr. Jaco Linde se foto, Graceland Celebrations, was een van die wenners by die Hoëveldse Fotografieklub se byeenkoms.
Die man wat gewond is.
Polisiebeamptes en die gemeenskap van die Amandla informele nedersetting buite Evander, soek na die man wat in die been gewond is tydens ’n skietery.
Kinders het die gras só verniel toe hulle met hul vierwielmotorfietse toertjies gemaak het.
Inwoners los hul rommel agter.
Graceland Gholfklub se ligaspan wat op Saterdag, 14 Februarie aan ’n kompetisie by Graceland deelgeneem het, is Francois Trollip, Ryno Oosthuizen, Rassie Erasmus, Daniel Nyathela, Lyberne du Preez, Stephan Roux, Marius Nel en Tobias Madonsela.
Juan Truter is op Saterdag, 14 Februarie in aksie tydens Graceland Gholfklub se Valentynsdag Gholfkompetisie.
Orgina Buys, Christa Prinsloo, Elandi Klopper en Melanie Jansen van Noordwyk tydens hul wedstryd teen Volkust.
Willie van der Merwe, Gert van der Merwe, Bertus Nortier, Willie Strydom, MG Snyman, Jaco Erasmus, Gerrie Jordaan en Corné Klopper tydens die gholfklub se Valentynsdagkompetisie.
Mr Rashid Daya died last week.
Firemen at the Trichardtsfontein Combined School after a bomb had exploded.
Pupils wait outside the gate of the Trichardtsfontein Combined School on Monday, 16 February after a bomb had exploded at the school on Sunday, 15 February.
The police and members of the bomb squad look at the materials that were used to build the bomb.
This classroom was destroyed after a bomb had exploded.
The classroom was still burning on Sunday evening after the bomb had exploded at the Trichardtsfontein Combined School.
There was nothing left of this classroom after the bomb had exploded at the Trichardtsfontein Combined School.
Volkswagen launched the new up! on Saturday, 14 February.
The new up! is small on the outside and big on the inside.