GalleriesSchools galleries

Fotogalery – Laerskool Ermelo bied Prestige Atletiekbyeenkoms aan

Verskeie rekords is verbeter op die baan wat nog in puik toestand was ná Saterdag se uiters suksesvolle Interhoërbyeenkoms wat deur Ligbron aangebied is.

Laerskool Ermelo Prestige Atletiekbyeenkoms

Laerskool Ermelo het Woensdag ’n Prestige Atletiekbyeenkoms op die atletiekbaan van Ligbron Akademie vir Tegnologie aangebied.

Verskeie rekords is verbeter op die baan wat nog in puik toestand was ná Saterdag se uiters suksesvolle Interhoërbyeenkoms wat deur Ligbron aangebied is.

Buiten die gasheer skool Laerskool Ermelo, het Ermelo Primary, Laerskool Marietjie van Niekerk, Laerskool H.M. Swart, Laerskool Kallie de Haas, Laerskool Jeugkrag en Standerton Primary aan Woensdag se byeenkoms deelgeneem.

Die byeenkoms is deur Laerskool Ermelo gewen met Laerskool H.M. Swart in die tweede plek en Laerskool Marietjie van Niekerk derde.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button