The head leaders of Laerskool Oranjegloed Primary School are Jordan Lawrence, Sophia Ezi-Ashi, Mbali Mtsweni, Shagon Joubert, Aidan Wagener and Craig van Deventer.
Jan Smit maak lyne nat.
Die wenners van Hoërskool Oosterland se hengelkompetisie is Jan Smit, Cornelius Solomon, Gert van Vuuren, Jan Lourens en Ion van Antwerpen.
Personeel van Hoërskool Oosterland wat op Saterdag, 28 Februarie by die hengelkompetisie was, is mnre. Hannes Gertzen, Andries Labuschagne en Paul Combrinck.
Navan en Wayne van Aswegen tydens Hoërskool Oosterland se hengelkompetisie.
Jan Naude en Riaan Nel op Saterdag, 21 Februarie in aksie tydens die Mpumalanga Skopboksproewe.
Riaan Nel van Secunda Skopboks Akademie en Daylon Whitfield van Witrivier sê mekaar op Saterdag, 21 Februarie die stryd aan.
Antoinette Kruger van Jim van Tonderskool tydens die interskolebyeenkom. (Foto: Lize van der Walt)
Die S0/17-aflosspan van Jim van Tonderskool. (Foto: Hanlie Keyser)
Gerrie Jordaan slaan af tydens die Hoëveld-gholfliga.
Corné Klopper het aan die op 28 Februarie aan die Hoëveld-gholfliga deelgeneem.
MG Snyman tydens die Hoëveldgholfliga teen Volksrust.
Mnr. Werner Herselman (voorsitter) het GPF-lede tydens die maandelikse vergadering toegespreek.
Die plek waar die nuwe vulstasie met oornaggeriewe gebou gaan word.
Dié oop stuk grond op Charl Cilliers gaan binnekort in ’n vulstasie met oornaggeriewe omskep word.
Konstruksie van die nuwe vulstasie op Charl Cilliers het reeds begin.
Me. Ingrid Lombard het die Chatty Blankets-brei- en hekelgroep begin.
Me. Ingrid Lombard (middel) en die twee vriendinne wat vanaf dag een saam met haar by die brei- en hekelgroepie was. Hulle is me. Michelle le Roux en me. Yvonne Herbst.
Messrs Nelson Belebesi (security guard), Tim Denny (DA councillor) and Tammie Nowane (supervisor) at the dumping site.