GalleriesSchools galleries
JJ speel teen Goedehoop
Fotogalery: Laerskool JJ van der Merwe teen Laerskool Goedehoop.

Laerskool Goedehoop van Secunda se netbal- en rugbyspanne het verlede week teen Laerskool JJ van der Merwe in Ermelo te staan gekom.
Op die rugbveld kon slegs JJ se eerste en tweede span hul wedstryde wen. Die uitslae is as volg: 0/9’s verloor 7-26, 0/10’s verloor 0-14, 0/11’s verloor 7-24, tweedes wen 20-5 en die eerstes wen met 29-10.
Op die netbalbane het die 0/11A’s hul wedstryd 20-16 en die 0/13B’s hul wedstryd 16-14 gewen.
Die res van die spanne het hul wedstryde verloor met die volgende uitslaelg: 0/10-A (6-12), 0/10-B (4-12), 0/11-B (6-11), 0/12-A (5-25), 0/12-B (13-24) en die eerste span verloor naelskraap 15-16.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






