GalleriesSports galleries

Wieleskou 2016 groot sukses

Kyk of jy jou foto sien van die jaar se Wieleskou.

Hoërskool Oosterland en Secunda Rally het weereens ’n suksesvolle Wielskou aangebied.
Oud en jonk was opgewonde oor al die gebeure. Baie het veral uitgesien na die FMX-Stunt bikes wat hulle toertjies kom wys het.
’n Ou gunstelling was natuurlik die Supa Drift Drifting motors. Daar was vermaak vir almal en iets vir elk een om te geniet.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button