GalleriesSchools galleries

Ligbron Eerstes is Mpumalanga rugby-kampioene

Ligbron se eerste rugbyspan is 2016 Mpumalanga Grootskool-kampioen

Gallery:

Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste rugbyspan is die afgelope naweek as 2016 Mpumalanga Grootskool-kampioen gekroon ndat hulle Hoërskool Secunda in ’n opwindende eindstryd met 27 – 20 geklop het.

Lees die volledige berig in dié week se Hoëvelder.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button