GalleriesSports galleries
Ratels troef Ermelo-tweedes
Wally Wallace en Leonard Venter is onderskeidelik Ermelo se voor en agterspelers van die wedstryd gekies.

Galery:
Ermelo Rugbyklub se tweede span het Saterdag ten sypte van ’n manmoedige vertoning teen die sterk Ratels 1 van Orighstad in die eindstryd van die Mayors Reserve-liga met 15 -39 verloor.
Wally Wallace en Leonard Venter is onderskeidelik as voorspeler en agterspeler van die wedstryd gekies.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!











