Fotogalery van al die krieketaksie. Die Titans-speler Roland Richardson het ook ‘n draai gemaak om sy kennis te deel en die jong spelers het tougestaan vir ‘n handtekening en foto saam met die ster.
Laerskool JJ van der Merwe was verlede Saterdag weereens die gasheer vir die jaarlikse KFC mini-krieket byeenkoms.
Leerlinge van skole van regoor die provinsie het aan die ontwikkelings byeenkoms deelgeneem.
Nadat elke leerling met ‘n hemp en hoed uitgerus is, het die verskillende skole wedstryde teen mekaar gespeel.
Die Titans-speler Roland Richardson het ook ‘n draai gemaak om sy kennis te deel en die jong spelers het tougestaan vir ‘n handtekening en foto saam met die ster.
Na ‘n heerlike middagete wat deur die hoofborg KFC voorsien is is daar met die wedstryde voortgegaan.
Die dag was ‘n sukses en dit is duidelik dat daar baie talent onder die jong spelers skuil.
Source: becou.com
Source: Chirundu
Source: Baklol
Source: Epicurious
A range of the House of Mandela wines. PHOTO: The Grio
The current bank notes sporting Mandela’s face. PHOTO: BidorBuy
Zaziwe Dlamini-Manaway and Swati Dlamini. PHOTO: Essence Magazine
The different 4664 bangles. PHOTO: Make Luxury Count
Portrait of Nelson Mandela by artist Amit Shimoni. PHOTO: Metro
Mr Zane De Villiers from Bargain Books read the story about Gruffaloto kids. Here is Gruffalo and Mr Zane in the Bargain Books store.
Both Oluhle Sithole (7) and Elethu Sithole (4) have joined the Secunda Mall Squirrel Club.
People from as far as Standerton had their faces painted. Here Jaquiline from Party Leamer is doing a unique creation.
Ms Felicia Maree from Bargain Books, Sekudie, Ms Jani Zaayman (Secunda Mall marketing manager) and some of the children who joined the Secunda Mall programme.
Anchal Chathury (10) and Kashvi Chathury (6) had their faces painted.
Ms Felicia Maree from Bargain Books reads a story to the children, while Sekudie shows them to listen carefully.
Sekudie gets a hug.
Yolanda from Party Leamer was one of the artictic face painters.
Sekudie had a lot of fun handing out sweets to children.
Die Wildsfees beloof om groot pret vir die gemeenskap in te hou.
Die damsaal se dak het inmekaar geval.
Die organiseerders van die dag is Gerrie Jordaan, Erica Wasserman en Pierre de Bruin.
Gems Magagula in aksie tydens die Sanlam Kanker Uitdaagreeks by Bethal Gholfklub.
Wenners van die Kanker Uitdaagreeks by Bethal Gholfklub is (voor) Derick en Daniele Human. Agter is Reinhart Botha, Gerrie Jordaan, Eddie Holl, Pierre de Bruin, Edward Madonsela, Erica Wasseman en Christa Prinsloo.
Reinhart Botha en Janu Fourie tydens die Sanlam Kanker Uitdaagreeks op Bethal.
Daniele Human in aksie tydens die Sanlam Kanker Uitdaagreeks op Bethal.
Mnr. Hein Gonzales, me. Antoinette Snyman, me. Ingrid Human, mnre. Jan Uys, Christiaan van Niekerk, Aljay van der Merwe, Joseph Ntaopane en Shadrack Ngobeni nadat die pad oor die brug herstel is.
Kontrakteurs is deur AfriForum gekry om die pad oor die brug naby die voormalige Nestlé te herstel.
Wayza and Y.T of KotaLife have released a music video, Nomasilele.
W/O Doctor Mngomezulu with the stolen items.
The community says no to drugs.
Ms Shirley Coetzee and Ms Ilse Cooper from Cansa.
Mnr. Sidwell Maseko, mnr. Samaul Maseko, me. Michell Odendaal en me. Santie Moolman verf Davieshof se geboue.
Inwoners van Davieshof word bederf op Mandeladag.
Me. Lente Fourie het almal laat saam sing.
Pieter Streicher van Sasol Hydra-Arc druk ’n drie in die tweede helfte van die wedstryd.
Theuns Kruger is as die Spur Man van die Wedstryd aangewys.
Werner Joubert wen die bal in ’n lynstaan.
Voor is Albert Swanepoel, Nico van den Berg en Nathan Webb. Agter is Ernest Schreuder en mnr. Johan van den Berg (spanbestuurder).
Me. Michelle Viljoen en mnr. Walter Arrow het die Madibadagprojek georganiseer.
Me. Sbongile Mathebula en me. Michelle Viljoen tydens die DA se Madibadagprojek.
Me. Ena van Rooyen tydens die uitdeling van sop en brood.
Samkele Nguqu died.
Ms Nguqu is still in shock after the death of her three children.
Mlungisi Nguqu is dead.
Abongile Nguqu died with her siblings.
Heerlike warm trooskos.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!