GalleriesSchools galleriesBreaking News

Galery – Laerskool Marietjie van Niekerk-leerders geniet interhuis

Die Victor Ludorum is Lewellyn, Harmse en die Victrix Ludorum is Zané, Kruger.

BETHAL – Laerskool Marietjie van Niekerk het Saterdag, 14 Januarie hul interhuis by hul sportterrein aangebied.

Die trofeewenners was:

Gewigstootdogter, Wilanie van Staden.

Gewigstootseun, Daniel Coetzee.

Hoogspringdogter, Nicole Meyer.

Hoogspringseun, Lewellyn Harmse.

Verspringdogter, Kayla Oosthuizen.

Verspringseun, Keagen Berry.

Beste junior naellopedogter, Lechea Schutte.

Beste junior naellopeseun, Bubes Kruger.

Beste senior naellopedogter, Zané Kruger.

Beste senior naellopeseun, Lewellyn Harmse.

Hekkiedogter Zané Kruger.

Hekkieseun, Lewellyn Harmse.

Middelafstande dogter,  Yolandie Matthee.

Middelafstande seun, Lewellyn Harmse.

Hoogste prestasie vir die dag, dogter,  Zané Kruger.

Hoogste prestasie vir die dag, seun, Lewellyn Harmse.

Victor Ludorum, Lewellyn, Harmse.

Victrix Ludorum, Zané, Kruger.

Volhardende deelname, seun, JG Pieterse.

Volhardende deelname, dogter, Yolandie Matthee.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button