GalleriesSports galleries
Ermelo Posduifklub beloon presteerders.
Benewens verskeie sertifkate wat aan klublede uitgedeel is, het presteerders in die vernamste kategorieë indukwekkende wisseltrofeë ontvang.
Gallery:
Ermelo Posduifklub het die afgelope seisoen se wedvlugpresteerders beloon tydens ’n gesellige prysuitdelingsgeleentheid wat Vrydagaand in die Ermelo Gholfbaan se klubsaal gehou is.
Benewens verskeie sertifkate wat aan klublede uitgedeel is, het presteerders in die vernamste kategorieë indukwekkende wisseltrofeë ontvang.
Séan Murphy van 5 Star Loft is as die algehele klubkampioen asook kampioen in die jaaroud-reeks gekroon.
Koos Dafel is as die ope kampioen aangewys,
Die klassiekewedvlug-wenners is 5 Star Loft vir Derby asook vir die jaaroudduif-Kampioenskap, Koos Dafel vir tweejaaroud duiwe en Pena Hokke vir die ope kampioenskap.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








