GalleriesSports galleries

Sasol Hydra – Arc Spanne behaal driekuns oorwinnings

Al drie Sasol Hydra-Arc spanne het die afgelope naweek spogrugby gespeel. Sasol se eerste en tweedespanne het teen Nelspruit gespeel en het hulle wedstryde met onderskeidelik 64 – 6 en 30 – 5 gewen. Die derdespan het teen Standerton se tweedespan gespeel en met 71 – 28 gewen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button