GalleriesSchools galleries
GALERY: Kalies-onnies vir geldinsameling ‘in hegtenis geneem’
Die onderwysers is “in hegtenis geneem” en die kinders moes R5 betaal aan die onderwyser wat hul wou hê moes borg kry.
Die leerlingraad van Laerskool Kalie de Haas het op 2 Junie ’n geldinsamelingsprojek by die skool gehad.
Die onderwysers is ‘in hegtenis geneem’ en die kinders moes R5 betaal aan diegene wat borg moes kry.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.









































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



