GalleriesSchools galleries
GALERY: SHS teen Hoërskool Ermelo, 3 Junie
SHS kon nie herstel nie en Ermelo het munt geslaan uit SHS se foute.
Hoërskool Standerton se eersterugbyspan het die afgelope naweek op hul tuisvelde ’n nederlaag gely teen Hoërskool Ermelo, die eindtelling was 22 – 11.
Teen rustyd was die telling egter in Ermelo se guns met 12 – 8.
SHS kon nie herstel nie en Ermelo het munt geslaan uit SHS se foute.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



