GalleriesSports galleries
Kyk hier na die foto’s – Jim van Tonder wen Noordvaal-eindstryd
Jim van Tonderskool se eerstespan het na 44 jaar die rugbyseisoen op ’n hoë noot begin deur elke wedstryd in die Mpumalanga Spesiale Skoleliga te wen.

Dié span het die Noordvaal-eindstryd teen Kwaggasrand op Saterdag, 24 Julie gewen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



