GalleriesSports galleries
Galery: Gert Sibande vroue-netbalspanne as Mpumalanga-Kampioene gekroon
Daar was ’n totaal van 168 spelers, 38 skeidsregters en 30 spanbestuurders wat die dag kom mee maak het.
Die Mpumalanga Streekstoernooi is die afgelope naweek op Standerton by Laerskool Kalie de Haas aangebied.
Die Standerton Netbalklub se Marisca van Wyk wat vir die A-span en Lisa van der Linde wat vir die 0/21-span gekies is, het die dorp se naam hoog gehou.

















At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



