GalleriesSports galleries

GALERY: Die oumanne laat die jongmanne les opsê op Standerton met rugby

Dié rugbywedstryd het vir groot vermaak gesorg.

Die Standeton Rugbyklub se veterane het die afgelope naweek gewys daar is nog baie skop in hulle toe hul die 1997 Reünie-span van Hoërskool Standerton 34 – 20 geklop het.

Dit het vir groot vermaak vir al die ondersteuners gesorg wat op die dag albei spanne kom ondersteun het.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button