GalleriesSports galleries

GALERY: Standerton Krieket Besigheidsliga is volstoom

Maximed, Monsanto en Van Wyk Eiendomme wen hul wedstryde die afgelope naweek in die krieket besigheidsliga.

Die derde ronde van die Besigheidsliga het die afgelope naweek op die dorp se krieketvelde afgespeel.

Die komende naweek se wedstryde, 6 Augustus is:

8vm – Zorro Sixers teen Van Wyk Eiendomme

11vm – Monsanto teen Maximed

2nm – Branddrift Old Boys teen New Denmark Colliery

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button