GalleriesSchools galleries
[Foto’s en videos] Oosies se revue reik na die sterre
Die revue se tema was “Tribute to the Stars” en liedjies soos “It must have been love”, “YMCA”, “Boogie Woogie”, “Army Medley” en die “Macarena” is van die treffers wat op die verhoog opgevoer is.

Hoërskool Oosterland het verlede week weer eens ’n kleurvolle en vrolike revue op die planke gebring.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



