GalleriesSchools galleries

[Fotogalery] Ligbron Akademie vir Tegnologie matriekafskeid

Die graad 12 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Donderdagaand hul skoolloopbaan op glansryke wyse afgesluit. Hulle het eers hul uitrustings op die rooi tapyt vertoon voordat hulle die res van die aand by Paardekraal geniet het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button