GalleriesSchools galleries

[Foto’s] Hoërskool Oosterland Tap Toe-aand

Hoërskool Oosterland se jaarlikse Tap Toe-aand het op 14 Oktober by die skool plaasgevind. Verskeie orkeste het opgetree en die polisie-orkes van Mbombela wat die nasionale orkeskompetisie gewen het, het ook opgetree.

 

Kyk hier na die foto’s en lees die berig in die Echo koerant.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button