GalleriesSports galleries
GALERY: Atlete van SHS neem tydens tweede dag van interne kompetisie deel
Dinsdag was die baan te nat en die interne kompetisie kon eers op Woensdag voortgesit word.
Atlete het op 24 Januarie aan Standerton Hoërskool (SHS) se tweede dag van die atletiekkampioenskap deelgeneem.
Na die welkome reën wat Maandagaand op Standerton geval het, was die baan Dinsdag te nat en die interne kompetisie kon eers op Woensdag voortgesit word.
Kyk hier na dag een se foto’s: SHS bied atletiekkampioenskap op Standerton aan





















At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



