GalleriesSports galleries
GALERY: Darren Neyt van Bankenveld wen Standerton Gholf Ope
Darren Neyt is die wenner van die Standerton Ope, Alex Pieterse het tweede geëindig.
Die Standerton Gholf Ope is die afgelope naweek by die buiteklub beslis en 44 spelers het aan die kompetisie deelgeneem.

























































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



