GalleriesSchools galleries
Vier hoërskole spook dit uit op die atletiekbaan op Standerton
Elke atleet het sy bes gedoen om die skool se naam hoog te hou.
Vier hoërskole, Hoërskool Standerton, Hoërskool Volksrust, Hoërskool Heidelberg en Hoërskool Goedehoop het op 26 Januarie teen mekaar op die atletiekbaan op Standerton meegeding
Elke atleet het sy bes gedoen om die skool se naam hoog te hou.
Kyk ook hier: Hoërskool Standerton se Mazulis word ingewy

























At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



