GalleriesSchools galleries
[Foto’s] Laerskool JJ van der Merwe onnies speel rolbal
Die doel was dat al die onderwysers, die nuwe gesigte, asook reeds bekende gesigte, mekaar beter leer ken buite die skoolterrein.

Die onderwysers van Laerskool JJ van der Merwe het hul jaar behoorlik op Woensdag 24 Januarie op die rolbalbaan begin.
Dié groep is in spanne van ses ingedeel en elke span het volgens ’n tema aangetrek waar 12 spanne meegeding het.
Die doel was dat al die onderwysers, die nuwe gesigte, asook reeds bekende gesigte, mekaar beter leer ken buite die skoolterrein.
Volgens die onderwysers het hulle die middag geniet en heerlik gekuier.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!