GalleriesSchools galleries

[GALERY] Carl-Hugo Kleynhans en Elri Putter is as Mnr. en Mej. Kruinpark 2018 gekroon

Die geleentheid is in die Graceland Arena aangebied waar die aktrise, Liza van Deventer, as gas-beoordelaar opgetree het.

SECUNDA – Carl-Hugo Kleynhans en Elri Putter is gisteraand (23 April) as Mnr. En Mej.  Kruinpark 2018 gekroon.

Die ander wenners is Johandré van Rooyen en Liané Watermeyer  as  Mnr. En Mej. Persoonlikheid, Jason Simich en Chereas Ferreira as Mnr. En Mej. Fotogenies, Morné du Plessis en Anzel Niewenhuis  as tweede Prins en Prinses en Henrico Strecker en Tlotlo Mongale as die eerst Prins en Prinses.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button