GalleriesSports galleries
GALERY: SHS-seunshokkiespanne speel vriendskaplike wedstryde op Standerton
Hoërskool Standerton se hokkieseuns het aan vriendskaplike wedstryde deelgeneem.
Die eerste hokkiespan van Hoërskool Standerton (SHS) het met 2 – 2 gelykop teen Hoërskool Secunda geëindig.
Die 0/16-span van SHS het die knie teen Ligbron Akademie vir Tegnologie gebuig met ’n telling van 2 – 1.















































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



