GalleriesSports galleries
[GALLERY] iCollege Pumas verslaan Namibië in kragmeting op Secunda
Dié opwindende kragmeting het op die rugbyveld van die Secunda Sasolklub plaasgevind.

SECUNDA – Die iCollege Pumas het Saterdag, 16 Junie, die Namibiese rugbyspan met 94-3 geklop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



