GalleriesSports galleries

[GALERY] Sasol Digimag se spanne kraai koning in Mpumalanga

Sasol Digimag se eerste en tweede rugbyspanne het koning gekraai oor hul teenstanders in die eindstryd van hul onderskeie ligas wat Saterdag, 11 Augustus op Sasol se tuisveld gespeel is.

SECUNDA – Die eerstes het vir Middelburg in ’n bitter stryd om die beker van die Protours Premiersliga verslaan. Die eindtelling was 22-16 in Sasol se guns.  Die Sasol Digimag se tweedespan het hul wedstryd teen Witrivier in die Protours Premiersreserweliga met 45-17 gewen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button