GalleriesSchools galleries
[GALERY] Goedehoop mini-hokkiedag 2018
Laerskool Goedehoop het Saterdag, 18 Augutus ’n mini-hokkiedag aangebied en verskeie laerskole van die omgewing het teen mekaar gespeel.

Die koue het nie die spelers of ondersteuners gekeer nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



