GalleriesSchools galleries

[GALERY] Oosies vier verjaardag met taptoe

Die aand is afgesluit met die sny van ’n reuse koek om die skool se 30ste verjaardag te vier.

SECUNDA – Hoërskool Oosterland het hul jaarlikse taptoe met groot feesvieringe aangebied op Vrydagaand, 7 September. Die Oosies se orkes het kragte saamgesnoer met die marsorkes van Springs Boys High, ’n paar dansgroepe en verskeie trompoppie-vertonings deur Laerskool Secunda en Laerskool Kruinpark.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button