Community galleriesGalleries

Eendedam se Kers-nagmark wemel van mens en dier

Diere-welsynsorganisasies soos die DBV en Because Dogs & Co het stalletjies behartig terwyl Little Paws Big Hearts weer ’n wedloop om die dam gehou het.

SECUNDA – Die Eendedam se jaarlikse Kers-nagmark is op Saterdag, 8 Desember,  gehou waar mens en dier baljaar het.

Mense het die verskeie snuffelstalletjies besoek, gesmul aan die kos en na die musiek geluister.

Kinders het in die parkie gespeel en op die Secunda Steamers se treintjies gery.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button