GalleriesSports galleries
Ruiters geniet boeresport buite Trichardt
Meer ervare ruiters het egter ook saamgespeel en mekaar veral in die “speed ball” uitgedaag.

TRICHARDT – Ruiters van Trichardt Equestrian Centre, Peraldi Stalle en Elmar-ryskool het op Saterdag, 8 Desember aan ’n vriendskaplike boere-sportbyeenkoms deelgeneem om minder ervare ruiters ook in die kompetisie-ring ’n beurt te gun. Meer ervare ruiters het egter ook saamgespeel en mekaar veral in die “speed ball” uitgedaag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



