GalleriesSports galleries
[GALERY] Ermelo Defensive Pistol klub (EDPC) bied 5×5 klasifiserings-skietdag aan
Elke skut het ongeveer 10 meter van die teiken gestaan waarna elke skuts 25 skote tydens vyf verskillende oefeninge geskiet het.

Die 5×5 klasifisering word gedoen om elke skut se klasifikasie te toets. Elke skut het ongeveer 10 meter van die teiken gestaan waarna elke skuts 25 skote tydens vyf verskillende oefeninge geskiet het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



