GalleriesSports galleries

GALERY – SHS bied Smartie-byeenkoms aan

Die standaard was deurgaans van ’n baie hoë gehalte – en die atlete het nie op hulle laat wag om met ’n hele rits puik vertonings, hul ondersteuners te boei nie.

Hoërskool Standerton het op 28 en 29 Januarie ouers en ondersteuners met kookwater-atletiek bederf tydens hul Smarie-byeenkoms.

Die standaard was deurgaans van ’n baie hoë gehalte – en die atlete het nie op hulle laat wag om met ’n hele rits puik vertonings, hul ondersteuners te boei nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button