GalleriesSports galleries
Sasol DigiMag Rugbyklub se eerstes wen vriendskaplike kragmeting teen Raiders
Die wedstryd is op Saterdag, 23 Februarie op Secunda Sasolklub se rugbyveld gespeel.

SECUNDA – Die eerste span van Sasol DigiMag Rugbyklub het hul vriendskaplike wedstryd teen die Raiders van Gauteng met 39-31 gewen. Die wedstryd is op Saterdag, 23 Februarie op Secunda Sasolklub se rugbyveld gespeel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



