GalleriesNews galleries
GALERY – André Trollip van TWK Toyota op Standerton as Toyota Knight van die Jaar aangewys
Hy het al by meer as een geleentheid met die louere weggestap in byvoorbeeld die Knight van die Jaar wat betref klanttevredenheid in 2015, die Robin Hood-toekenning in sowel 2016 as 2017 en die kersie op die koek in 2018.












