GalleriesNews galleries
GALERY – Brand verwoes bekende vakansieplaas naby Sheepmoor
Volgens konst. Thembelihle Mshayisa, woordvoerder vir Sheepmoor Polisie, het die vuur omstreeks 3nm op 11 Augustus ontstaan en die oorsaak word nog geondersoek.

(Foto’s: Verskaf)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



