Local newsMunicipalNews

Straatname onleesbaar

Wanneer jy in jou eie dorp verdwaal, dan weet jy daar is fout.

Tekens wat straatname op die hoeke van verskeie strate aandui, se verf is afgedop en moeilik om te lees.

Wanneer jy in jou eie dorp verdwaal, dan weet jy daar is fout.

Inwoners meen hulle doen hulle deel deur belasting te betaal, maar die munisipaliteit lewer nie ‘n diens nie.

Afhangend van watter kant jy in ‘n straat inkom, is jy gelukkig om dalk een straatnaam te kry wat redelik leesbaar is.

Mense wil weet waarom die departement van openbare veiligheid nie instandhouding doen nie.

Mnr. Sipho Mkwanazi, woordvoerder van die Lekwa Munisipaliteit, kon nie teen druktyd kommentaar lewer nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button