NewsSchools

Morgenzon Landbou Akademie wys hulle staal

Leerlinge her gewedywer en pannekoek, vetkoek, worsbroodjies en sosaties was te koop met verskeie kompetisies soos onder meer kettie-skiet en "bull riding" wat aangebied is.

Morgenzon Landbou Akademie het op 21 Mei ‘n gesamentlike Entrepreneursdag en Jeugskou aangebied.

Die Entrepreneursdag was ‘n sukses met leerlinge wat reeds vanaf 8vm hulle stalletjies gereed gekry het.

Leerlinge her gewedywer en pannekoek, vetkoek, worsbroodjies en sosaties was te koop met verskeie kompetisies soos onder meer kettie-skiet en “bull riding” wat aangebied is.

Die volgende leerlinge is as wenners aangewys:

• melkbeeste

Junior Junior Skouman: Mariné Jacobsz

Junior Skouman: Mart-Sophie Rautenbach

Senior Skouman: Lee-May Carver

• vleisbeeste

Junior Skouman: Anneri de Beer

• tuisnywerheid

Junior Skouman: Heidi van der Merwe

• perde

Junior Skouman: Anika Bam

Senior Skouman: Naquita Slabbert

• wolskape

Junior Skouman: CP Britz

Senior Skouman: Jacques Herselman

• veselbokke

Junior Skouman: Erika Haasbroek

Senior Skouman: S.P. Potgieter

• wedvlugduiwe

Senior Skouman: Sarina Haasbroek

• sierduiwe

Senior Skouman: JD Ferreira

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button