MunicipalNews

VIDEO: Inwoners stort vullis onwettig in Vaalrivier

Vir bykans twee jaar moet inwoners nóg uitgawes aangaan om skoon en drinkende water te bekom.

Met al die ongeruimdhede oor die gehalte van Standerton se water, verskyn die onwettige storting van vullis in die Vaalrivier nou onder die vergrootglas.

Vir bykans twee jaar moet inwoners  nóg uitgawes aangaan om skoon en drinkende water te bekom.

Die verknorsing waarin inwoners hulself bevind het selfs al nasionale dekking deur verskeie media-huise ontvang, maar die gehalte van die water bly onveranderd.

 

Besigtig video hier: https://youtu.be/g4gTFcuwC0c

Lees meer hieroor in Vrydag se Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button