Die oop mangat is in Veralaan naby Laerskool Marietjie van Niekerk.
In Veralaan naby Laerskool Marietjie van Niekerk.Op die hoek van Vera- en Van der Hydelaan.By Dennemeer-woonstelle in Rietbokstraat.Op die hoek van Malherbe- en Chris Hanistraat naby die Nestlé-fabriek.Op die hoek van Malherbe- en Chris Hanistraat naby die Nestlé-fabriek.Oop mangat voor Simson en Delila Haarsalon in Eeufeesstraat.Op die hoek van Louis Trichardt- en Eeufeesstraat.In Milanpark.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!