NewsSchools

Skool kies leiers

Laerskool Marietjie van Niekerk kies nuwe leiers vir 2015.

BETHAL – Laerskool Marietjie van Niekerk het onlangs JW Mare as hul hoofseun aangewys en Chenel Senekal as hul hoofdogter.

Dié leiers is tydens die prysuitdeling aangekondig.

Volgens me. Mariana Dreyer is die hele gr.7-groep leiers.

“Daar is skolierpatrollieleiers, werksgroepleiers en die leerlingraadleiers.”

Justin Koen en Francelle Jordaan is die hoofleiers: sosiaal en Ziaan Joubert en Marli Lombard is die hoofleiers: kultuur.

Duimpie Krause en Mariaan Shoeman is die hoofleiers: sport en Gerhard Burger en Anche van der Merweis is die hoofleiers: akademie.

Vir meer inligting, skakel die kantoor by 071 647 1571.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button