NewsReligion

Kersfees is meer as net ’n fees

Wys liefde dié Kersfees.

Kersfees is meer as ’n fees.

Steek ’n kers op vir iemand spesiaal in jou lewe en wees ’n lig dié tyd van die jaar wanneer ons Jesus se geboorte vier.

Hy is die lig vir die wêreld wat vir ons lig gebring het.

Soos op die dag van Sy geboorte, het ’n groot ster in die hemelruim verskyn.

Dit beteken Hy is die Koning en die lig wat vir ons lewe gee.

Ons moet dankbaar wees dat ons daagliks ’n verskil in mense se lewens kan maak.

Kersfees gaan nie oor partytjie hou en wêreldse dinge nie, maar dit gaan oor wat ek vir die Here en die mense wat deel van my lewe is, kan beteken.

Ek moet liefde saai en my fokus van die wêreld van duisternis weghou.

Ek moet my fokus op Jesus se lig wat ware liefde bring, rig.

Jesus is ons bron en ons steunpilaar.

Ons as gesinne moet ook mekaar se steunpilare wees en ’n nalatenskap vir mekaar agterlaat.

Ons is Jesus se saadjies van liefde deur die jaar.

Geseënde Christusfees en geseënde nuwe jaar.

Lizzy da Luz, Secunda.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Jana Oosthuizen

I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.

Related Articles

Back to top button