Na die voorlesing van die formulier is die Leierraad, Uitvoerenderaad, Hoofleiers en Presidente na die verhoog geroep waar hul ouers hul Streepbaadjies vir hulle aangetrek het.
Mnr. Lappies Labuschagne en sy familie in die poskoets van Bloemfontein wat in 1952 tydens ’n fees op Trichardt was.
Mnr. Willie Spies praat oor eiendomsregte.
Angelique Gerber en me. Leo-Nene Gilchrist.
Me. Leo-Nene Gilchrist saam met die ander top vyf finaliste by die Tempo Toekennignsaand. Hulle is me. Anre Lambrecht, me. Jessica Fitzcharles, me. Gilchrist, Angelique Gerber, me. Johanette van Tonder en me. Pascale Prinsloo.
Volgens dié dokument moet ‘n motoris in 2099 in die hof verskyn.
Die munisipaliteit het ‘n spoedwal in Joe Slovostraat aangebring nadat inwoners vir een gevra het.
While nobody seems to want to take responbility of the situation of squatters at Lebohang, squatters continue to build shacks on private property.
AC Potgieter by sy nuutste tydrenmotor, ’n Volkswagen Polo R2.
AC Potgieter en sy navigator, Tommy du Toit, tydens ’n tydrenkompetisie.
Anyone is welcome to go for training at the Hoërskool Oosterland Cricket Academy.
Hoërskool Oosterland Cricket Academy recently opened its doors.
Spelers van die Black Magic-span en die Hot Rods is Vrydag, 4 Julie in aksie tydens ‘n netbalwedstryd by Lake Umuzi.
Mouton and Steenkamp in action in the cage on Saturday, 5 July.
Pieter du Toit and Julian Botha have a go at each other in the cage.
For free breaking and community news, visit our websites: