BETHAL – MC Weldon het ’n operasie ondergaan waartydens sy regteroog verwyder is.
Hy is nie meer aan ’n asemhalingstoestel gekoppel nie, maar kan steeds nie praat nie.
Hy en sy broer, Johan, was op 26 Desember in ’n trompop botsing in Suid-Dakota, Amerika betrokke, waartydens hul vriend, Werner (Shoepie) Swart, dood is.
Johan is reeds uit die hospitaal ontslaan.
Om meer hieroor te lees, kliek hier.

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 29C64351
WhatsApp – 082-611-3867
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




