CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Bethaller kritiek in hospitaal

Naam nog nie bekend nie.

BETHAL – ‘n Man is kritiek in die Bethal Hospitaal nadat ‘n motoris sy fiets buite die dorp op die N17-snelweg vanaf Bethal na Secunda raakgery het.

Die ongeluk het op Sondag, 8 Februarie gebeur.

Die man se naam is nog nie bekend gemaak nie en ook nie wie die oorsaak van die ongeluk was nie.

Die polisie ondersoek tans die ongeluk.

FB_IMG_1423421461278
Die motor wat die fiets getref het.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button