NewsSchools

Leerlinge toets vaardighede

Leerlinge geniet tennistoernooi

SECUNDA – Leerlinge van verskeie skole in die gebied het op Vrydag, 30 Januarie aan ’n tennistoernooi by die Sasolklub deelgeneem.

Kinders van 10 tot 18 jaar was betrokke en die doel van die toernooi was om leerlinge se tennisvaardighede te toets.

Volgens me. Annemarie Meyer, tennisafrigter, is dit belangrik dat kinders hul vaardighede toets.

Skakel me. Annemarie Meyer by 082 781 0308.

Daar is vir die volgende drie weke, elke Vrydag, tennistoernooie en kinders is welkom om in te skryf.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button