NewsReligion

Woon plaaskerk se dienste by

CMA-motorfietsryers besoek plaaskerk.

BETHAL – Die plaaskerk wat onlangs op die hoek van Mark- en Bangleylaan gestig is, benodig twee toilette.

Die kerk bied Sondae om 11vm dienste aan, asook Sondagskoolklasse vir kinders.

Mnr. Kobus Pelser bedien die lidmate weekliks.

Past. Jackie van Dyk en motorfietsryers van die CMA-kerk gaan die plaaskerk op Sondag, 15 Maart om 11vm besoek.

Die kerk nooi die gemeenskap om die dag by te woon.

Skakel me. Michelle Viljoen by 060 491 7038.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button