NewsReligion

Ondersteun Bethal-plaaskerk

Motorfietsryers gaan plaaskerk op 15 Maart besoek.

BETHAL – Lesers moet seker maak om nie die motorfietsryers se besoek aan die plaaskerk mis te loop nie.

Die kerk wat op die hoek van Mark- en Bangleylaan geleë is, bied op Sondag, 15 Maart om 11vm ’n diens aan saam met past. Jackie van Dyk en die motorfietsryers van die CMA Kerk aan.

Die kerk bied Sondae om 11vm dienste aan, asook Sondagskoolklasse vir kinders.

Mnr. Kobus Pelser, evangelis, bedien die lidmate weekliks.

Die kerk nooi die gemeenskap om die dag by te woon.

  • Skakel me. Michelle Viljoen by 060 491 7038.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button