SECUNDA – Hoërskool Oosterland se verbruikerstudieklasse bied op Saterdag, 28 Februarie die tweede Masterchef-kookkompetisie aan.
Tannie Poppie Coetzer van Kokkedoor tree as gasspreker en hoofbeoordelaar op en gaan nuttige wenke en inligting met die leerlinge deel.
Die kompetisie begin om 8vm vir 8.30vm en die koste beloop R50 per persoon.
Dit gaan ’n kuieroggend wees wat tot 1nm gaan duur en Tannie Poppie gaan ook van haar resepteboeke saambring.
Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 29C64351
WhatsApp – 082-611-3867
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



